Fraserburg, Fraserburg
Ideale leefstylplaas met die potensiaal om met 400-450 skape en bietjie wild te boer. Daar is 'n hoofhuis, 'n bykomende huis bo-op 'n berg en nog 'n klein huisie wat vir werkersbehuising gebruik word.
Die luuksheid van hierdie plaas lê in die natuur se skoonheid en die vrede wat dit vir die siel bring.
Eskom: Nee
Solarpompe: 3
Damme: 2 Sement
Tenks: 6
Suipings: 11
Gemiddelde reënval: 300-350 mm
Drakrag: 6 KVE/ha
Toestand van draad: Gemiddeld
Jakkalsproefomhein: Ja
Kraals: 2
Wildspesies:
20 x Springbokke
100 x Dorper ooie
Verbeterings/Geboue:
3 Slaapkamer hoofhuis met 2 badkamers, oopplan kombuis met tafel, eetkamer en sitkamer
2 Slaapkamer kliphuis op 'n berg (geen water)
Klein 1 slaapkamer huis wat gebruik word as werkersbehuising
1 x Groot afdak
1 x Klein afdak