R 5 566 848
Farm for Sale in Fraserburg
Die plaas beskik oor `n 3 slaapkamer woonhuis toegerus met 5 KVA Solarkrag.
Die plaas is hoofsaaklik rante veld waarvan 80% bossieveld is. Mooi droë rivierlope gaan deur die plaas.
Die plaas beskik oor goeie water.
Die eienaar is vir BTW geregisteer.
Sonkrag: 5 KVA
...
Die plaas beskik oor `n 3 slaapkamer woonhuis toegerus met 5 KVA Solarkrag.
Die plaas is hoofsaaklik rante veld...
3488
ha