R 10 626 000
Farm for Sale in Ganyesa
`n Netjiese beesplaas wat 90% ontbos is met gedeeltes aangeplante bloubuffel asook borseltjiegras. Die plaas bestaan uit 8 kampe, 2 x voldoende boorgate, `n woonhuis, verskeie buitegeboue en store. Die plaas het goeie natuurlike weiding en `n 80ha boskamp wat in `n mooi wildskamp kan omskep word. D...
`n Netjiese beesplaas wat 90% ontbos is met gedeeltes aangeplante bloubuffel asook borseltjiegras. Die plaas bestaan uit 8 kampe, 2...
1012
ha