- REDUCED
Stella, Stella
Uitstekende beesplaas in die Stella distrik beskik van Woonhuis, solar sisteem (7.5 KVA)
store, 27 kampe, 900 ha aangeplante weiding (200 ha Borseltjie gras + 700 ha Bloubuffel gras)
3 Boorgate (Solar toegerus)
4 Damme op aangeplantw weiding
1:5/ GVE (Natuurlike weiding 1:7/ GVE
500 mm rëenval gemiddeld / jaar