Validation Header

Validation desc

Thumbnail Gallery Photo Grid
Photos
1 of 17

R 5 250 000 Bond Calculator

Farm for Sale in Williston

Williston, Williston


Farm for Sale in Williston

Williston, Williston

0
Erf Size: 838.58 ha

Williston vleis kooperasie te koop

Williston Vleiskoöperasie-Skaapvoerkrale te koop. 10km vanaf Williston op die Sutherland pad.
`n Volledige Skaapvoerkraal in `n baie goeie toestand.

Ingesluit by die koopprys:
1. Krat skaal – wat diere klas in verskillende kategorieë
2. 2 x 35 Ton silo’s
3. Onderdak automatiese voerders
4. 24 x Voerkraal kampe (100 skaap/kraal)
In totaal 2400 skaap
5. 1 x Solarpomp wat water voorsien aan voerkrale
Die res van die plaas bestaan uit Karoobossie veld en gras weiding.
Die Koöperasie is vir BTW geregistreer. Die trekker en voermenger op die plaas is nie ingesluit by die koop nie.

Eskom: Ja, 3 Fase
Boorgate: 5
Windpompe: 5, waarvan 3 swak is
Damme: 4 sement
Suipings: 4
Pompe: 1 x Sonpomp
Gemiddelde reënval: 180mm/jaar
Drakrag: 1/38ha GVE
Soort weiding: Karoobossies en gras
Toestand van draad: Goed

Verbeterings/Geboue:
45m x 15m stoor
2 x Klein buitegeboue (kantoor geriewe)


Property Overview

Listing Number
113099760
Type of Property
Farm
Size of farm
838.58 ha

Farm Details

Distance From Town
0Km

Education

Hoërskool Williston
0.75km
Nico Bekker Intermediate School
1.99km

Transport and Public Services

Williston
1.03km

Contact Agent

By continuing I understand and agree with our Terms & Conditions and Privacy Policy.

Print Print

Agency

Agency profile logo

Agents

Karl Markram
View Agent's Properties

Latest Listings


  • 4 Bedroom House for Sale in Hartswater
    R 2 332 000

  • 2 Bedroom House for Sale in Jan Kempdorp
    R 1 615 000

  • 4 Bedroom House for Sale in Warrenton
    R 1 190 000

  • Farm for Sale in Grootdrink, Upington
    R 1 390 000

  • 4 Bedroom House for Sale in Hartswater
    R 2 630 000

Send

:
Remember Me?
Forgot your password?
Don't have an account?Register now
By continuing I understand and agree with our Terms & Conditions and Privacy Policy.