Ref: WP240
Area: Gravelotte
Price:R 17 850 000 VAT excl.
Size: 1421ha
Description: An extremely beautiful and well-developed game farm situated between Hoedspruit and Gravelotte. Bordering on a big five reserve in the heart of the tourism mecca. There is 1 residential house, 1 single hut as well as a bush camp, all well-developed and very neat with Eskom power and enough water from 3 boreholes. There are 7 different game species with a variety of topography that has beautiful views as a result. The farm is situated in a safe area.
Verw: WP240
Area: Gravelotte
Prys:R 17 850 000 BTW uit
Grootte: 1421ha
Beskrywing: ‘n Besonderse mooi en goed ontwikkelde wildsplaas geleë tussen Hoedspruit en Gravelotte. Die wildsplaas is aangrensend aan ‘n groot vyf reservaat en is in die hartjie van die toerisme mekka. Daar is 1 woonhuis, 1 alleenstaande rondawel en ‘n boskamp wat alles netjies ontwikkel is met Eskom krag asook 5 wildsuipings elk met sy eie gekamoefleerde skuiling wat van voldoende water voorsien word vanaf 3 boorgate. Daar kom 7 wildspesies voor met ‘n afwisselende topografie van rante en plat gedeeltes wat sorg vir asemrowende uitsigte, en is in ‘n veilige area geleë.