Ref: WP202
Area: Vryburg
Price: R 6 000 000 VAT excl.
Size: 940ha

Description: Beautiful cattle/game farm in the Molopo area with excellent grazing consisting of Camel thorn trees and Raisin bush. Sand veld with very good coverage. There is a 3-bedroom house with slaughtering and cooling room. Swimming pool with Lapa and bar as well as a jacuzzi. 10 x 20m Storage unit with labour house available. Two-bedroom hunter's house. First class bomas as well as a loading facility. This is the opportunity of a lifetime to own a lovely game farm at a reasonable price. 320 ha four camp system.

Verw: WP202
Area: Vryburg
Prys: R 6 000 000 BTW uit.
Grootte: 940ha

Beskrywing: Baie goeie bees/wildplaas in die Molopo omgewing met besonderse weiding wat bestaan uit Kameeldoringbome, Rosyntjiebos en Wag-‘n-Bietjie. Dit is sandveld met hoofsaaklik Kalahari sandkweek met ‘n baie goeie bedekking. Daar is ‘n baie goeie 3 slaapkamer woonhuis met slagkamer en koelkamer. Daar is ‘n swembad met lapa en kroeg asook ‘n borrelbad. 10 x 20m Toegeboude stoor en werkershuis is beskikbaar. Twee slaapkamer jagtershuis met braai area. Eerste klas bomas asook laaibank. Hierdie is ‘n kans van ‘n leeftyd om ‘n besonderse wildplaas te bekom teen ‘n baie bekostigbare prys. 320 ha vierkampstelsel.

Contact the Agent

Please contact the agent below for more information for this property.

Please click here to contact Agent.

Email Agent.

Request a Brochure.

Back to Farms.