Ref: WP194
Area: Delareyville
Price:R 7 888 125 VAT excl.
Size: 601ha

Description: An affordable cattle farm in the Beesdam area, with very good pasture. There are 3 windmills, 3 drinking posts, 7 camps and 4 boreholes (1 equipped) with a large Monopump. (About 18 000 litres per hour) There is about 110ha-120ha planted pasture (Bloubuffel) that is in good condition, as well as cattle kraals and a large shed. There is water that makes it ideal for a farmer who wants to get involved in irrigation.

Verw: WP194
Area: Delareyville
Prys:R 7 888 125 BTW uit
Grootte: 601ha

Beskrywing: 'n Bekostigbare beesplaas in die Beesdam omgewing, met baie goeie weiding. Daar is 3 windpompe, 3 suipings, 7 kampe en 4 boorgate waarvan 1 toegerus is met 'n groot Monopomp. Die gat lewer ongeveer 18 000 liter/uur. Daar is ongeveer 110ha-120ha aangeplante Bloubuffeltjiegras wat nog in 'n goeie toestand is, asook beeskrale en 'n groot stoor met 'n melkstal. Hierdie stukkie grond het volop water en is ideaal vir die boer wat 'n spilpunt wil opsit vir besproeiing.

Contact the Agent

Please contact the agent below for more information for this property.

Please click here to contact Agent.

Email Agent.

Request a Brochure.

Back to Farms.