Ref: RD481
Area: Schweizer-Reneke
Price: R 1 599 000 VAT excl.
Size: 1500 sqm

Description: Spacious 4-bedroom house for sale in Schweizer-Reneke. The house is neatly tiled throughout and has under floor heating. Furthermore the house has a kitchen, scullery, tv room, open plan living and dining room, 2 bathrooms of which one is on suite, braai room for entertainment and a study which is big enough to be used as a 5th bedroom. Stepping out into the backyard the pool and a series of koi ponds paints a tranquil seen in the well-established garden. Adjacent to the braai room you will find an outside braai overlooking the koi ponds. Wall topped electric fencing surrounds the property. There is also a generator connected to the house which is strong enough to supply the entire house including all appliances of electricity during load shedding and power outages and is included in the sale.2 x 10 000 L water tanks as well as a pressure pumps also insures the house of a constant supply of water.

Verw: RD481
Area: Schweizer-Reneke
Prys: R 1 599 000 BTW uit.
Grootte: 1500 vkm

Beskrywing: 'n 4 Slaapkamer woonhuis met ruimte te koop in Schweizer-Reneke. Die huis is netjies geteel en beskik oor ondergrondse verhitting. Daar word ook beskik oor 'n kombuis, opwaskamer, tv kamer, oop plan sitkamer en eetkamer, 2 badkamers waarvan een en suite is, braai kamer vir vermaak doeleindes en 'n studeer kamer groot genoeg vir die potensiale gebruik van 'n 5de slaapkamer. Die agterplaas beskik oor 'n swembad en reeks koi damme wat 'n rustige atmosfeer bring in die goed, gevestigde tuin. Langs die braai kamer word 'n buite braai gevind, wat uitkyk oor die reeks koi damme. Elektriese heining bedek die hele eiendom rondom. Daar is ook 'n kragopwekker wat aan die huis gekoppel is, sterk genoeg om alle toerusting in die huis gedurende kragonderbrekings van krag te voorsien, in die prys ingesluit. 2 x 10 000 L tenks asook 'n drukpomp verseker die huis van 'n konstante toevoer van water.

Contact the Agent

Please contact the agent below for more information for this property.

Please click here to contact Agent.

Email Agent.

Request a Brochure.

Back to Farms.