Ref: RD471
Area: Vryburg
Price: R 1 610 000 VAT excl.
Size: 2389 sqm

Description: Let this property generate an income and pay itself! It is currently operating as a hostel and aftercare centre and has a pristine location near all three schools and CBD. It offers a cosy home – environment for the students that lives on the outskirts of town. With a few changes it can also be converted in 2-3 flats. The stand is 2389 square metres and there is a lot of potential to expand. This unique opportunity only comes around once in a lifetime. This property offers 9 bedrooms, 3 bathrooms and 1 kitchen. TV-room, dining room and a big study room for the students. 8 Aircons throughout the property. There is a swimming pool with a beautiful garden and an outside toilet. Borehole water available but has never been used. The property is fenced with security walls.

Verw: RD471
Area: Vryburg
Prys: R 1 610 000 BTW uit
Grootte: 2389 vkm

Beskrywing: Laat hierdie eiendom vir u 'n inkomste genereer en homself betaal! Dit word tans as 'n koshuis en nasorgsentrum bedryf en is uitstekend geleë. Dit bied 'n gesellige huislike omgewing vir leerlinge wat van die omliggende plase en klein dorpies afkostig is. Met 'n paar veranderinge kan dit ook omskep word in 2-3 woonstelle. Die erf is 2389 vierkante meter en daar is baie potensiaal om uit te brei. Hierdie unieke geleentheid kom slegs een keer in 'n leeftyd voor. Die eiendom beskik oor 9 slaapkamers, 3 badkamers,1 kombuis met ‘n opwaskamer, waskamer en ‘n spens. Tv-kamer, eetkamer asook n groot studiesaal vir leerders. Daar is ‘n totaal van 8 lugverkoelers in die huis.Daar is n swembad met n pragtige tuin en ‘n buite toilet. Boorgatwater beskikbaar maar was nog nooit gebruik nie. Die eiendom word met ‘n sekuriteitsmuur omhein.

Contact the Agent

Please contact the agent below for more information for this property.

Please click here to contact Agent.

Email Agent.

Request a Brochure.

Back to Farms.