Ref: P764
Area: Hopetown
Price: R 21 550 000 VAT excl
Size: 4103ha
Description: Very good cattle and sheep farm in the Hopetown district. 25% of the farm is bush veld and 75% is good sandveld and Camel Thorn trees. This farm is situated in a very sought after area and is definitely worth a visit.
Verw: P764
Area: Hopetown
Prys: R 21 550 000 BTW uit
Grootte: 4103ha
Beskrywing: Baie goeie bees en skaapplaas in die Hopetown distrik. 25% van die plaas bestaan uit bossieveld en 75% bestaan uit goeie sandveld met Vaalkameel en Kameeldoringbome. Hierdie plaas lê in ‘n gesogte deel van die Hopetown area en is die moeite werd om te besoek.