Ref: P719
Area: Reivilo
Price: R 6 594 000 VAT excl
Size: 1570ha
Description: Neat farm with good grazing. Fences are new. The best cattle handling facilities available. A must see farm.
Verw: P719
Area: Reivilo
Prys: R 6 594 000 BTW uit
Grootte: 1570ha
Beskrywing: Netjiese plaas met goeie bos en grasweiding. Drade is nuut oorgedoen en 6m aan elke kant is skoongemaak. Veehanteringskrale is van die beste, een man kan vee hanteer. ‘n Moet sien plaas.