Ref: P670
Area: Koster
Price: R 3 440 000 VAT excl
Size: 192ha
Description: This farm is situated 7km from Koster, ideal for game, 192ha in total, of which there is a variety of field grazing. There are six camps and cattle handling facilities available. Two dams, 1 windmill, 3 equipped boreholes and 1 not equipped and 2 fountains. The following buildings are available: Two newly built houses and 1 shed. Game available: blesbuck, bushbuck, kudu, warthogs, deeres, baboons, lynx, leopards. 1.2m game fenced. Do not miss this great opportunity!
Verw: P670
Area: Koster
Prys: R 3 440 000 BTW uit
Grootte: 192ha
Beskrywing: Hierdie plaas is 7km buite Koster geleë, ideaal vir wildboer, 192ha in totaal, waarvan daar ‘n verskeidenheid veld weiding is. Daar is 6 kampe wat almal in baie goeie toestande is asook veehanteringsgeriewe soos ‘n kraal, dipfasiliteite en ‘n laaibank. Twee gronddamme, 1 windpomp, 3 toegeruste boorgate en 1 nie toegeruste boorgat, 2 fonteine. Verder is daar die volgende geboue: Twee nuutgeboude woonhuise en 1 stoor. Die volgende wild spesies kom voor: blesbokke, bosbokke, koedoes, vlakvarke, ribbokke, bobbejane, rooikatte, luiperde. 1.2m wildwerend. Werklik ‘n netjiese plaas waar jy net kan instap en begin boer!