Ref: P1051
Area: Koopmansfontein
Price: R 8 700 000 VAT excl.
Size: 2456ha

Description: A good cattle farm in the Koopmansfontein area. The farm being here for the past 3 years without any form of animals on it, consists of strong boreholes providing the farm with more than enough water. There is a 2-bedroom residential house with a hut as well as a variety of outside buildings and a shed. The border fencing is in reasonable condition, but the inside fence requires attention. Kalkfield is present that is peculiar to this environment, with Kudu and Gemsbok freely walking around. This farm would be a good investment not to miss out on.

Verw: P1051
Area: Koopmansfontein
Prys: R 8 700 000 BTW uit.
Grootte: 2456ha

Beskrywing: 'n Goeie beesplaas in die Koopmansfontein aea. Die plaas rus al vir die afgelope 3 jaar hier met geen vee op nie. Die boorgate op die plaas is baie sterk en voorsien meer as voldoende water aan die plaas. Daar is 'n 2 slaapkamer woonhuis met 'n rondawel asook verskeie buitegeboue en 'n stoor. Die grensdrade is in redelike goeie kondisie, maar die binnedrade benodig aandag. Kalkveld is teenwoordig en is eie aan die omgewing met Koedoes en Gemsbokke wat vrylik loop. Die plaas is 'n goeie belegging om nie op uit temis nie.

Contact the Agent

Please contact the agent below for more information for this property.

Please click here to contact Agent.

Email Agent.

Request a Brochure.

Back to Farms.