Ref: P1050
Area: Leeu Gamka
Price: R 10 425 240 VAT excl.
Size: 5516ha
Description: A Beautiful Karoo Farm in the Leeu-Gamka area. The farm consists of a 4-bedroom residential house, more than enough water as well as a good variety of mixed fields. There are 3 riverbeds flowing throughout the entire farm. The fence is in good condition, with 3 sides fenced with "Jakkals draad". The residential house, 2 sheds and the shearing shed is built with rock, as well as 2 of the 3 workers houses, the other one build with stone. This farm has been in the family for generations, not to be missed out on!
Verw: P1050
Area: Leeu Gamka
Prys: R 10 425 240 BTW uit.
Grootte: 5516ha
Beskrywing: 'n Pragtige Karoo plaas in die Leeu-Gamka omgewing. Die plaas beskik oor 'n 4 slaapkamer woonhuis, meer as voldoende water vir die vee asook goeie, gemengde veld. Daar is 3 rivierlope wat deur die hele plaas vloei. Die draad is in goeie kondisie, met 3 sye wat met Jakkals draad toe gespan is. Die woonhuis, 2 store en die skeerhok is van klip gebou, asook 2 van die 3 werkershuise, die ander een van steen. Die Karooplasie is al geslagte lank in die familie, verseker nie iets om op uit temis nie!