Ref: P1043
Area: Hartbessfontein/Klerksdorp
Price: R 3 500 000 VAT excl.
Size: 57ha

Description: A 57ha farm in Hartbeesfontein, ideally located for a chicken, sheep, or pig farming. The farm consists of a 6-bedroom main house, an apartment that can be rented out, a hut and a 2nd house that can also be rented out. There is a Vodacom tower which is an extra income, the contract is still valid for 8 years. Half hectare dryland and a quarter irrigation. Fruit orchard as well as a vegetable tunnel that is an extra income. There are good security measures on the farm that leaves you feeling safe. Don’t miss out on this opportunity!

Verw: P1043
Area: Hartbessfontein/Klerksdorp
Prys: R 3 500 000 BTW uit.
Grootte: 57ha

Beskrywing: ‘n 57ha plaas in Hartbeesfontein ideaal geleë vir ‘n hoender, skaap of vark boerdery. Die plaas beskik oor ‘n 6 Slaapkamer hoofhuis, woonstel wat uitverhuur kan word,’n ronddawel en ‘n 2de huis wat ook ingerig kan word en uitverhuur kan word. Daar is ‘n Vodacom Toring wat ‘n maandelikse inkomste genereer, die kontrak is nog vir 8 jaar geldig. Halwe hektaar droëland en ‘n kwart hektaar is onder besproeiing. Vrugteboord asook groentetonnel vir ‘n ekstra inkomste. Daar is voorsien van goeie sekuriteit wat mens laat veilig voel. Moet nie die geleentheid mis loop nie!

Contact the Agent

Please contact the agent below for more information for this property.

Please click here to contact Agent.

Email Agent.

Request a Brochure.

Back to Farms.