Ref: P1007
Area: Vryburg / Stella
Price:R 11 511 360 VAT excl.
Size: 1713ha
Description: Well developed cattle farm in the heart of Texas. Excellent mixed semi sweet grazing. Sufficient water. 6 x 4 Camp systems. Grazing capacity 7ha/LSU. Average rainfall 450mm. Conveniently situated, not too far from town.
Verw: P1007
Area: Vryburg / Stella
Prys:R 11 511 360 BTW uit
Grootte: 1713ha
Beskrywing: Goed ontwikkelde beesplaas in die hartjie van Texas. Goeie gemengde weiding (semisoet). Voldoende water. 6 x 4 Kampstelsels. Drakrag 7ha/GVE. Gemiddelde reënval van 450mm. Die plaas is goed geleë om vanaf die dorp te boer.