Ref: KS114
Area: Groblershoop
Price: R 650 000 VAT excl
Size: 11 896 sqm

Description: In the heart of the town, Prime position, Expandable potential, Low environmental impact, and a Market related pricing positioning the property to sell. The property is situated on the main road of Groblershoop, the N10 between Upington and Prieska. The property enjoys excellent exposure from the main routes. The main building is suitable as office space, with reception area, ablution and kitchenette facilities, offering the potential for further development for usage of e.g commercial, workshop, retail, catering, hospitality, storage facilities The property’s primary uses are well within the permitted business zoning and conform to the local authority’s town planning conditions. The property is situated in the Green Kalahari town Groblershoop, surrounded by the towns Upington, Prieska, Griekwastad, Kenhardt and further away by Kimberley, Douglas, Kathu. Groblershoop is considered the gateway to the Green Kalahari, and many a traveller passes through this town en route to Namibia, the Kalahari, Bushmanland, Namaqualand, The Karoo, the West Coast, Cape town, Augrabies Falls, the Richtersveld, The Kgalagadi Transfrontier Park and various other first class stalwart travel destinations. The local economy is driven by farming related ventures, world class enterprises and industries such as winery, stock farming, and irrigation farming, all supported by a healthy variety local entrepreneur’s offering important services to the travellers and the local community, for example the modern local abattoir.

Verw: KS114
Area: Groblershoop
Prys: R 650 000 BTW uit
Grootte: 11 896 vkm

Beskrywing: In die hartjie van die dorp, goed geleë, uitbreidbare potensiaal, lae omgewingsimpak en ‘n markverwante prys wat die eiendom posisioneer om te verkoop. Die eiendom is geleë op die hoofpad van Groblershoop, die N10 tussen Upington en Prieska. Die eiendom beskik oor uitstekende blootstelling vanaf die hoofroetes. Die hoof gebou is geskik as kantoorspasie, met ‘n ontvangs area, ablusie en kombuisgeriewe en bied potensiaal vir verdere ontwikkeling vir die gebruik van kommersieel, as werkswinkel, kleinhandel, spyseniering, gasvryheid en as stoor fasilitiete. Die eiendom se primêre gebruike is goed binne die toegelate besigheidsonering en voldoen aan die plaaslike owerheid se stadsbeplanningsvoorwaardes. Die eiendom is geleë in die groen Kalahari dorp Groblershoop, omring deur die dorpe Upington, Prieska, Griekwastad, Kenhardt en verder weg deur Kimberley, Douglas en Kathu. Groblershoop word beskou as die poort na die groen Kalahari, en menige reisigers gaan deur hierdie dorp na Namibië, die Kalahari Boesmanland, Namakwaland, die Karoo, die Weskus, Kaapstad, Augrabiese Valle, die Richtersveld, die Kgalagadi-Oorgrenspark en verskeie ander eerste klas staatmaker reisbestemmings. Die plaaslike ekonomie word gedryf deur boerdery verwante ondernemings, wêreldklasondernemings en nywerhede soos wynmakery, veedoerdery en besproeiingsboerdery, alles ondersteun deur ‘n gesonde verskeidenheid plaaslike entrepreneurs wat belangrike dienste aan die reisigers en die plaaslike gemeenskap bied, byvoobeeld die moderne plaaslike abattoir.

Contact the Agent

Please contact the agent below for more information for this property.

Please click here to contact Agent.

Email Agent.

Request a Brochure.

Back to Farms.