Ref: KH80
Area: Christiana
Price:R 1 340 000 VAT excl.
Size: 1.475ha

Description: Small holding for sale. Ideal for intensive farming. Very neat house with tiled floors, 3 bedrooms (2 en-suite), main bedroom has a dressing room as well, 3 bathrooms, open plan living/dining room, kitchen with pantry, neat inside and outside braai facilities and a stoep. Situated on 5 burger plots. Divided into 13 camps (house camp and 12 grazing camps). All the camps have water, 6 camps have irrigation. 2 Boreholes, 1 equipped. Speculation kraals for local trade. Currently farms with white Dorpers. Can negotiate herd and 12hp tractor with implements.

Verw: KH80
Area: Christiana
Prys:R 1 340 000 BTW uit
Grootte: 1.475ha

Beskrywing: Kleinhoewe te koop. Ideaal vir intensiewe boerdery. Baie netjiese siersteen huis met teëlvloere, 3 slaapkamers (2 en-suite), hoofslaapkamer het ook 'n aantrekkamer, 3 badkamers, oopplan sitkamer/eetkamer, kombuis en spens, groot binne braai, netjiese buite braai en groot stoep. Buitegeboue bestaan uit motorhuis vir 4 motors met werkswinkel/stoorgeriewe en toilet, netjiese krale en hanteringsgeriewe vir kleinvee. Geleë op 5 burger erwe. Opgedeel in 13 kampe (huis kamp plus 12 weidingskampe). Al die kampe het water, 6 kampe het besproeiing. 2 Boorgate waarvan 1 toegerus is. Spekulasie krale vir plaaslike handel. Boer tans met wit Dorpers. Kan onderhandel oor die kudde en 12hp trekker met implemente.

Contact the Agent

Please contact the agent below for more information for this property.

Please click here to contact Agent.

Email Agent.

Request a Brochure.

Back to Farms.