Ref: HP13
Area: Kroonstad
Price: R 9 950 000 VAT excl.
Size: 218 Ha
Description: A Well-developed farm in Kroonstad. 3 enclosures for Broilers all fully automatic. Corn and soy available on the premises. To sell as is (Current issue).
Verw: HP13
Area: Kroonstad
Prys: R 9 950 000 BTW uitge.
Grootte: 118 Ha
Beskrywing: Goed ontwikkelde saai/weidingplaas. 3 Hokke vir braaikuikens (vol-outomaties). Lopende saak (sluit in leweringsooreenkomste met kopers vir braaikuikens). Mielie vir voer sowel as soja wat gepers word vir oliekoek op die perseel beskikbaar.