Ref: BP257
Area: Groblershoop
Price: R 4 030 000 VAT incl.
Size: 83ha

Description: This farm is located in one of the exceptionally strikingalluringsettings around Boegoeberg dam, and is situatedabout 10 km outside Groblershoop, (which includes corporations, banks, service centres, dealers and banks). Should more amenities be necessary, business can be done in Upington or even Prieska. The emphasis of the farm is irrigation with 11 ha of irrigation pumped from the canal to the earth dam which stores water for about 2 days. The dam has the potential to be enlarged with subsequent possible water for 4 days.

The property has about 70 ha of grazing veldwith bushman grasses, Shepherdstrees, Vaalkameeland Camelthorn trees. The grazing on the farm is appropriate for game and livestock.The land and irrigation can serve you very well if you prefer to make livestock the focus of enterprise. In the event you would favour to erect a pivot, ample suitable land is available to do that.

Improvements include brick storage buildings and some other outbuildings. The farm lacks a homestead. ESKOM 3-phase power is available.

Water is from the Boegoeberg Water Scheme and is pumped from the canal. The quota is 15,000 mᶟ per Ha per year. The average long-term rainfall is about 200 to 250 mm per year.

What makes the farm distinctive is the combination of irrigation and well managedpasture, the exceptional trees, the peaceful and comfortable environment, fairly secluded, with no nearby freeways, the close proximity to Boegoeberg Dam and the setting in the Green Kalahari. The farm is aptly suited in combination with irrigation, game and livestock, and correctly priced at R4.03 million inclusive of VAT. Various implements are available for negotiation if a transaction is required as a going concern at a zero VAT rate.

Now, you may ask, why is such anideal farm being sold then? The answer is quite simple; the owners have enjoyed a long good living from it and now would like to scale down and appreciate the next chapter of there epoch.

Feel free to contact me, Jaco, for more information and an exclusive viewing of the property by appointment at 072 692 4368, jaco@farmexpert.co.za, www.farmexpert.co.za.

Currently farmed with: Pecans, Vineyard, Lucerne, Crop rotation and some large stock.

Improvements: No homestead, brick storage, outbuildings,
Eskom: Yes, 3-phase phase
Boreholes: 0
Pipeline Water: No
Rainfall: 200 - 250 mm per year
Dams: 1 (Earth dam)
Windmills: 0

Nearby facilities from the farm:

• Groblershoop ± 11 km

• Augrabies - ± 300 km.

• Kgalagadi Transfrontier Park - ± 438 Km.

• Namaqualand - ± 560 Km.

• Namibia border post - ± 420 Km.

• Richtersveld Transfrontier Park - ± 970km.

• Cape Town - ± 1120km.

• Kathu - ± 250km.

• Kimberley - ± 300km.

• Olifantshoek - ± 170 km.

• Upington - ± 140km.

• Medical: Upington and Prieska

• Schools: Groblershoop and Upington

• Towns around: Griquatown, Olifantshoek, Upington, Kathu, Postmasburg

• Shops: Groblershoop and Upington

• Churches: Groblershoop

• Airport / runway: 50 km outside Groblershoop, Upington.

Verw: BP257
Area: Groblershoop
Prys: R 4 030 000 BTW in
Grootte: 83ha

Beskrywing: Let asb dat BTW ingesluit is by die koopprys. Hierdie plaas is geleë in een van die besonderse pragtige estetiese omgewing rondom Boegoebergdam. Die plaas is geleë omtrent 10km buite Groblershoop, wat koporasies, banke, dienssentrums, handelaars en banke insluit. Vir ‘n behoefte aan meer as ‘n paar winkels kan besigheid op Upington of selfs Prieska gedoen word. Die plaas ontbreek ‘n opstal. Die fokus van die plaas is besproeiing met 11ha besproeiing wat uit die kanaal gepomp word na die gronddam wat water vir so 2 dae opgaar. Die dam het die potensiaal om vergroot te kan word en dan water vir moontlik 4 dae te kan opgaar. Die eiendom beskik oor sowat 70ha buitegrond met boesmangrasse, Witgat- en Kameeldoringbome. Die grond sal baie goed met besproeiing kan meewerk indien u vee as ‘n fokus van die bedryf sou wil maak. Daar is genoeg goeie buitegrond om ‘n spilpunt op te rig eerder as die bestaande besproeiing metode.

Verbeteringe behels baksteen stoor en ‘n paar ander buitegeboue. 3 Fase Eskom krag is beskikbaar. Water is vanuit die Boegoeberg Water Skema en word vanuit die kanaal gepomp. Die kwota is 15 000mᶟ per ha per jaar. 1 Gronddam vir die besproeiing. Die gemiddelde langtermyn reënval is so 200 na 250mm per jaar.

Die weiding op die plaas is geskik vir wild en vee. Die plaas is in ‘n baie pragtige en besonderse habitat geleë en is effe afgesonder sonder deurpaaie. Bome is hoofsaaklik Kameeldoringbome, Vaalkameel, Witgatte, en Akasia doringbome.

Wat die plaas uniek maak is eerstens die kombinasie besproeiing en buitegrond, die besonderse bome prag met goed gebalanseerde gebroke vlakte veld, natuurlik die ligging naby Boegoebergdam en die Groen Kalahari. ‘n Rustige en veilige omgewing, afgesonderd en veilig met geen deurpaaie, publieke paaie of ander toegang paaie nie. Die weiding is baie goed bestuur ongeag die onlangse uitgerekte droeër jare. Die plaas is ideaal gepas in kombinasie met die besproeiing vir wild en asook klein en grootvee. Die eiendom is nie sleg geprys teen R 4 030 000 BTW ingesluit nie. Verskeie implemente is beskikbaar vir onderhandeling indien ‘n transaksie as ‘n lopende saak met ‘n zero BTW koers vereis word.

Nou mag u vra, waarom word so fantastiese plaas dan verkoop? Die antwoord is maar redelik eenvoudig. Die eienaars bereik nou aftrede en is in die proses van afskaling.

Boorgate: 0
Pyplynwater: Nee
Reënval: 200 – 250mm per jaar
Damme: 1 (Gronddam)
Windpompe: 0
Pompe: 1 Monopomp, 1 Sonpomp, 1 Windpomp
Drakrag: 1 op 9ha GVE; 1 op 1.6ha KVE
Grond tipe: Gebroke bossieveld, met sagte rooigrond
Gras tipes: Boesman grasse ( Kort en lank)
Bome: Kameeldoringboom, Vaalkameel, Witgat
Grensdrade: 1.2meter, jakkalswerend,
Kampe: 0
Kampe geëlektrifiseer: 0
Tans geboer met: Pekanneute, Wingerd, Lusern, Wisselbou en bietjie grootvee.
Verbeteringe: Geen opstal, baksteen stoor, buitegeboue,
Eskom: Ja, 3 fase
Naby geleë fasiliteite vanaf die plaas:

• Groblershoop ± 11km

• Augrabies - ± 300km .

• Kgalagadi Oorgrenspark - ± 438km.

• Namakwaland - ± 560km.

• Namibië grenspos - ± 420km.

• Richtersveld Oorgrenspark - ± 970km.

• Kaapstad - ± 1120km.

• Kathu - ± 250km.

• Kimberley - ± 300km.

• Olifantshoek - ± 170 km.

• Upington - ± 140km.

• Vendusiekrale: Olifantshoek

• Abattoir: Groblershoop, Upington

• Herstelwerke: Groblershoop

• Medies: Upington en Prieska

• Skole: Groblershoop en Upington

• Dorp rondom: Griekwastad, Olifantshoek, Upington, Kathu, Postmasburg

• Winkels: Groblershoop en Upington

• Kerke: Groblershoop

• Lughawe / aanloopbaan: 50km buite Groblershoop, Upington.

Contact the Agent

Please contact the agent below for more information for this property.

Please click here to contact Agent.

Email Agent.

Request a Brochure.

Back to Farms.