Ref: BP190
Area: Magogong
Price: R 14 700 000 VAT excl
Size: 136ha
Description: These plots are situated in the Vaalharts Irrigation Scheme and consist of a house, shed, cattle kraals, 2 pivot points as well as a game camp and a variety of species. This is the ideal investment, because of the diversity of the farm. Game excluded, but can be purchased separately.
Verw: BP190
Area: Magogong
Prys: R 14 700 000 BTW uit
Grootte: 136ha
Beskrywing: Hierdie persele is geleë in die Vaalharts-besproeiingskema en bestaan uit ‘n woonhuis, stoor, ‘n stel beeskrale, 2 spilpunte asook ‘n wildkamp met verskeie spesies wild in. Dit is die ideale belegging omrede die diversiteit van die eiendom. Wild is uitgesluit, maar kan bygekoop word.