Ref: WP90
Area: McCarthy's Rus
Price:R 78 750 000 VAT excl.
Size: 10 080ha

Description: This is a beautiful game farm, deep in the Kalahari of the North West Province. There is single phase Eskom power, a very neat lodge and slaughtering facilities. With the beautiful trees, sand dunes and sunsets, you are locked away in nature. 7500ha of this farm is game fenced electrically and approved for lion hunting. Game of approximately R 5 000 000 is included in the total selling price. This farm is situated 170km from Kuruman. Do not miss this opportunity.

Verw: WP90
Area: McCarthy's Rus
Prys:R 78 750 000 BTW uit
Grootte: 10 080ha

Beskrywing: Hierdie is 'n pragtige wildsplaas, diep in die Kalahari van die Noordwes Provinsie. Die plaas beskik oor enkel fase Eskom krag, 'n baie netjiese bosherberg en goeie slaggeriewe. Met die pragtige bome, sandduine en sonsondergange is jy toegesluit in die natuur. 7500ha is geëlektrifiseerd omhein en goedgekeur vir leejag. Vlakte wild van ongeveer R 5 000 000 is by die prys ingesluit. Hierdie plaas is geleë ongeveer 170km vanaf Kuruman. Moenie hierdie geleentheid laat verby gaan nie.

Contact the Agent

Please contact the agent below for more information for this property.

Please click here to contact Agent.

Email Agent.

Request a Brochure.

Back to Farms.