Ref: WP81
Area: Swartruggens
Price:P.O.R
Size: 1404ha

Description: A beautiful game farm in the Swartruggens Groot-Marico area. This farm is ideal for the weekend farmer from the city. The farm is neatly game fenced. There is Eskom power, a 3 bedroom house, a small hunters hut and a caravan park with ablusion amenities. This farm is very well situated.

Verw: WP81
Area: Swartruggens
Prys:P.O.A
Grootte: 1404ha

Beskrywing: 'n Pragtige wildsplaas in die Swartruggens Groot-Marico area. Vir die naweek wildboer vanaf die stad. Die plaas is netjies wildwerend toegespan. Daar is Eskom krag, 'n 3 slaapkamer woonhuis, 'n klein jagtershut en 'n karavaan parkie met ablusie geriewe. Die pragtige natuurskoon teen die dam maak die plaas besonders. Hierdie eiendom is baie goed geleë en 'n teerpad loop tot op die die plaas.

Contact the Agent

Please contact the agent below for more information for this property.

Please click here to contact Agent.

Email Agent.

Request a Brochure.

Back to Farms.