Ref: WP80
Area: Plooysburg
Price: R 14 542 500 VAT excl
Size: 1542ha

Description: This game farm is situated a the very sought after area. This farm has beautiful red soil with Camel thorn trees, Vaal bush and Raisin bush. There is excellent grazing that includes Kalahari sand quick. There are 13 species of game included and the electrified fencing is in a very good condition. There are 4 boreholes of which 2 are equipped with solar pumps and 1 with a submersible pump, one hole supplies 30 000 L/h, 3 dams, 7 ground dams as well as a pipline from the river. This is a jewel of a farm that does not come into the market everyday. The farm is definitely worth a visit.

Verw: WP80
Area: Plooysburg
Prys: R 14 542 500 BTW uit
Grootte: 1542ha

Beskrywing: Hierdie wildsplaas is geleë in die uiters gesogte Kameeldoringboomstreep wat Mokala Safari's ook insluit. Die plaas het pragtige rooigrond met Doringbome en Kameeldorings met Hakbos, Vaalbos en Rosyntjiebos. Daar is uitstekende weiding wat Kalahari Sandkweek insluit. Daar is 13 spesies wild ingesluit en die omheining is in 'n baie goeie toestand asook geëlektrifiseerd. Daar is 4 boorgate waarvan 2 met sonpompe en 1 dompelpomp toegerus is met baie sterk water waarvan 1 gat 30 000 L/h lewer, 3 damme, 7 gronddamme en ook 'n pyplyn vanaf die rivier wat as aanvullende bron kan gebruik word om die plaas te voorsien. Hierdie plaas is 'n kroonjuweel wat nie aldag in die mark kon nie. Dit is werklik besonders en definitief 'n besoek werd.

Contact the Agent

Please contact the agent below for more information for this property.

Please click here to contact Agent.

Email Agent.

Request a Brochure.

Back to Farms.