Ref: WP50
Area: Terra Frima
Price: R 14 700 000 VAT excl
Size: 2632ha

Description: This farm is situated in the heart of the Kalahari with beautiful Came Thorn trees, sand veld and sweet grazing. This game farm is very well planned and very well managed. The infrastructure is good that makes the management as well as the stay for the hunters a pleasure. The grazing is excellent and some parts have been de-bushed. A very good investment.

Verw: WP50
Area: Terra Frima
Prys: R 14 700 000 BTW uit
Grootte: 2632ha

Beskrywing: Hierdie eiendom is geleë in die hartjie van die Kalahari met pragtige Kameeldoringbome en sandveld met soetweiding. Die wildsplaas is baie netjies beplan en word huidiglik baie goed bestuur. Daar is goeie verbeterings aangebring wat die bestuur asook die ontspanning vir die professionele jagter vergemaklik. Die plaas het uiters goeie weiding en daar is ook strategies met gif gegooi. Kom vergewis jouself van die natuurskoon en die rustigheid van die Kalahari en kry die gevoel van wat jou volgende belegging vir jou kan oplewer.

Contact the Agent

Please contact the agent below for more information for this property.

Please click here to contact Agent.

Email Agent.

Request a Brochure.

Back to Farms.