Ref: WP22
Area: Piet Plessis
Price:R 21 500 000 VAT excl.
Size: 1851ha

Description: A beautiful game like this one does not come into the market often. With its typical Kalahari veld and Camel thorn trees, Motappie trees, Buffalo thorn trees, Raisin bush, Sickle bush and sweetveld, this is the ideal property for a game farmer. Neat and electrified 2.4m game fencing finishes of the wonderful farm. There is a beautiful lodge with lovely furniture, 7 bedrooms and an open plan living area consisting of a kitchen, bar and sitting room. The second lodge is a bit smaller with 4 bedrooms and a small kitchen. These lodges have all the necessary facilities, for instance televisions with DSTV, geysers at every second bathroom and air-conditioning in every room. Everything on this farm is included in the sale from the bedding, linen, crockery, cutlery, freezers, lapa tables and chairs, cold storage room a newly build store as well as the game. This farm is the ideal opportunity for the farmer that wants to start farming immediately. Do not miss this opportunity.

Verw: WP22
Area: Piet Plessis
Prys:R 21 500 000 BTW uit
Grootte: 1851ha

Beskrywing: Hierdie is `n top wildsplaas en plase soos hierdie kom nie elke dag in die mark nie. Met sy tipiese Kalahari veld en Kameeldoring, Matoppiebome, Blinkblaar wag-'n-bietjie, Rosyntjiebos, Rooihaak, Sekelbos en baie goeie soetveld tipes gras, is dit die ideale plaas vir die voornemende wildsboer. Netjiese en ge-elektrifiseerde 2.4m wildwerende heining rond die plaas mooi af. Daar is 'n uiters netjiese en goed beplande gastehuis met baie smaakvolle meubelment. Daar is 2 vleuels met 7 slaapkamers met dubbelgeriewe weerskante en 'n oopplan leef area wat bestaan uit 'n kombuis, kroeg en sitkamer. Daar is 'n kleiner gastehuisie met 4 slaapkamers en alle geriewe, met 'n klein kombuisie. Die gestehuise is baie luuks met alle geriewe, soos televisies met DSTV, dubbel geysers by elke tweede badkamer en lugreëling in elke vertrek. Alles van beddegoed , linne, breekware, eetgereie, alle meubels, vrieskaste, lapa tafels en stoele, koelkamer met alle gereedskap en 'n splinter nuwe stoor is ingesluit in die koop. Alle wild op die plaas is ook ingelsuit by die koop. Hierdie plaas is 'n ongelooflike belegging vir die koper wat wil instap en boer sonder om 'n vinger te verroer. Met 'n baie kompeterende prys wat alles insluit is dit 'n besoek werd.

Contact the Agent

Please contact the agent below for more information for this property.

Please click here to contact Agent.

Email Agent.

Request a Brochure.

Back to Farms.