Ref: WP211
Area: Gravelotte
Price: R 39 220 000 VAT excl
Size: 3085ha

Description: This neat and well developed game farm is situated in the picturesque district of Gravelotte. There is a beautiful house with cottage, lapa, swimming pool and carport for 2 vehicles. Boma, storage units, hunters camp (sleep 10) with tents as well as ablution amenities and kitchen available. There are 6 equipped boreholes, 5 dams, 12 JoJo tanks, 3 reservoirs, 3 mono pumps, 3 submersible pumps with 2 Eskom power points. 7 Breeding camps and 2 hunting camps with a variety of game greets you. The grazing is well managed over the years and selectively de-bushed. This is a must see farm for the serious buyer or business man that wants to invest in the lovely area.

Verw: WP211
Area: Gravelotte
Prys: R 39 220 000 BTW uit
Grootte: 3085ha

Beskrywing: Hierdie netjies beplande wildplaas is geleë in die skilderagtige omgewing van Gravelotte. Die plaas bestaan uit ‘n mooi woonhuis met kothuis, gasterondawel, lapa, swembad en ‘n afdak vir 2 voertuie. Daar is ‘n boma, store, jagterskamp (slaap 10) met tente asook ablusie geriewe en kombuis. 6 Toegeruste boorgate, 5 damme, 12 JoJo tenks, 3 gronddamme, 3 monopompe, 3 dompelpompe met 2 Eskompunte is beskikbaar. Daar is 7 teelkampe en 2 groot jagkampe met ‘n verskeidenheid wild. Die plaas se weiding is oor die jare baie goed bestuur en is selektief ontbos, wat dit een van die beste plase in die omgewing maak. Hierdie is ‘n moet “kom kyk” plaas vir die ernstige koper of sakeman wat wil belê in hierdie gesogte area.

Contact the Agent

Please contact the agent below for more information for this property.

Please click here to contact Agent.

Email Agent.

Request a Brochure.

Back to Farms.