Ref: WP198
Area: Douglas
Price: R 7 350 000 VAT excl.
Size: 1383ha

Description: Situated on the banks of the Vaal river, is this lovely game farm that you have been dreaming about. Now is the time to realise that dream. Beautiful lodge overlooking the river sleep 12 guests. The bar with patio ideal for sun downers and jacuzzi to relax in after a long day. In the boma you can relax with the smell of the braai colouring the night air. A hunters lodge for 14 guests as well as its own kitchen, boma and braai is also available. This property can be purchased as a going concern that includes everything from the crockery to the game. Do not miss this opportunity.

Verw: WP198
Area: Douglas
Prys: R 7 350 000 BTW uitge.
Grootte: 1383ha

Beskrywing: Geleë op die banke van die Vaalrivier met pragtige rante en klowe, is dit die wildplaas waaroor jy nog altyd gedroom het. Wel jy kan dit nou bewaarheid. Daar is ‘n mooi lodge wat uitkyk oor die rivier waar daar geriewe is vir 12 persone om te slaap. Die kroeg met die dek waar ‘n skemerkelkie laat middae geniet kan word asook ‘n borrelbad waarin ontspan kan word. In die boma kan heerlik ontspan word met die reuk van braaivleis wat die nag inkleur. ‘n Jagters lodge vir 14 persone met sy eie kombuis en buite bome met braaiplek is ook beskikbaar. Hierdie eiendom word as ‘n lopende saak aangebied wat alles insluit van breekgoed tot die wild. Maak gou anders mis jy dalk uit.

Contact the Agent

Please contact the agent below for more information for this property.

Please click here to contact Agent.

Email Agent.

Request a Brochure.

Back to Farms.