Ref: WP193
Area: Naboomspruit
Price: R 17 745 000 VAT excl
Size: 600ha

Description: This beautiful game farm is situated near the Waterberg and consists of 40% hilly terrain and the rest plain fields. Here you can kick of your shoes and enjoy hospitality in this peaceful and quiet atmosphere. Included in the sale is the main house, lodge (with 5 star amenities) as well as 7 breeding camps. The entire infrastructure was updated in 2014. Sufficient water. Come and visit this farm, but be warned you will lose your heart on this amazing property.

Verw: WP193
Area: Naboomspruit
Prys: R 17 745 000 BTW uit
Grootte: 600ha

Beskrywing: Hierdie pragtige wildplaas is geleë naby die Waterberg en bestaan uit 40% bergagtige terrein wat begaanbaar is en die res is vlakteveld met lope. Hier kan jy jou skoene kom uitskop en die gasvryheid geniet met persoonlike diens in ‘n rustige en ontspanne atmosfeer. Ingesluit by die koop is die hoofopstal met ‘n lodge waar alles in ‘n uitmuntende toestand is met 5 ster geriewe asook 7 teelkampe. Die hele infrastruktuur is gedurende 2014 opgegradeer en oorgebou. Daar is voldoende water vir al die plaas se behoeftes. Hierdie is ‘n kom kyk plaas, maar wees gewaarsku jy gaan jou hart verloor.

Contact the Agent

Please contact the agent below for more information for this property.

Please click here to contact Agent.

Email Agent.

Request a Brochure.

Back to Farms.