Ref: WP180
Area: Askham
Price: R 82 500 000 VAT excl
Size: 14366ha

Description: This game farm is the crown jewel in the heart of the Kalahari. The infrastructure is very neat and well developed, managed as a tourism and hunting farm. A variety of accommodation is available that includes all amenities to make it an unforgettable and relaxing experience. This is the chance for a very good investment for the city dweller with an extraordinary love for nature.

Verw: WP180
Area: Askham
Prys: R 82 500 000 BTW uit
Grootte: 14366ha

Beskrywing: Hierdie wildplaas is die kroonjuweel in die hart van die Kalahari. Die plaas bestaan uit uiters netjiese en goed ontwikkelde infrastruktuur was as ‘n toeriste en jagplaas bedryf word. Verskeie akkommodasie is beskikbaar wat alle geriewe insluit vir ‘n onvergeetlike ervaring van jag of sommer net om heerlik te gaan ontspan tussen die rooi duine en Kameeldoringbome. Hierdie is die kans vir ‘n uiters goeie belegging met ‘n goeie rendement vir die stadsbewoner wat ‘n buitengewone liefde het vir die natuur.

Contact the Agent

Please contact the agent below for more information for this property.

Please click here to contact Agent.

Email Agent.

Request a Brochure.

Back to Farms.