Ref: WP177
Area: Swartruggens
Price: R 2 730 000 VAT excl
Size: 118ha

Description: If you are looking for a cattle or game farm, this neat and well developed farm is for you. Situated in the Swartruggens district with excellent bush veld grazing and 100ha game camp. There are 7 species game available Kudu, Impala etc. There is a bush house with beautiful views. Very neat 4 bedroom house with underfloor heating in the main bedroom as well as a jacuzzi, heated pool, lapa, 3 cottages and a beautiful garden. Outer buildings consist of a cooling room, slaughtering room, 2 sheds and labour houses. Four vegetable tunnels and 3 boreholes with sufficient water is available. 4ha Arable land, 1ha irrigation. Feeding kraal for 70 cattle as well as the necessary handling facilities. If you purchase this property, you can leave your tools and paintbrush at home.

Verw: WP177
Area: Swartruggens
Prys: R 2 730 000 BTW uit
Grootte: 118ha

Beskrywing: As jy opsoek is na ‘n bees en wildplaas waarna jy kan wegbreek, is hierdie besonderse en netjiese plaas bedoel vir jou. Geleë in die Swartruggens omgewing met tipiese bosveldplantegroei in ‘n 100ha wildkamp. Daar is 7 spesies wild onder andere Koedoe en Rooibok. Daar is ‘n boshuis van klip gebou met baie mooi uitsigte oor die area. Baie netjiese 4 slaapkamer woonhuis met ondervloerse verhitting in die hoofslaapkamer asook ‘n borrelbad, verhitte swembad, lapa, 3 rondawels en ‘n pragtige tuin. Buitegeboue bestaan uit ‘n koelkamer, slagkamer, 2 store en arbeidershuise. Vier groentetonnels, 3 boorgate met sterk water is beskikbaar. 4ha Bewerkbare grond waarvan 1ha besproeiing op het. Daar is ‘n voerkraal vir 70 beeste met die nodige hanteringsgeriewe. As jy hier koop, kan jy jou draad, tang en verfkwas by die huis los.

Contact the Agent

Please contact the agent below for more information for this property.

Please click here to contact Agent.

Email Agent.

Request a Brochure.

Back to Farms.