Ref: WP173
Area: Douglas
Price: R 12 559 403 VAT excl
Size: 2459ha

Description: This beautiful game farm borders the Orange river for 3km. There are irrigation on the farm, that makes it a very versatile farm. The game that walks between the grazing and the beautiful ridges creates a magnificent view, especially if you are a serious hunter. There is a spacious house with Eskom power and 5 bedrooms, 1 bathroom, a dining room, sitting room and a kitchen. Next to the house is a lovely braai area under the trees where stories can be told of previous hunting experiences. The labour houses are all equipped with electricity, water and ablution facilities. The farm also consists of 6 windmills, 6 drinking posts, 4 camps, 7 boreholes and a submersible pump. The store is spacious with a meat room and a fully equipped slaughter room with all the amenities a hunter can possibly need. The irrigation helps to provide food to the game in the long cold and dry winter months. This farm is pleasing on the eye and has the potential to be developed into a great resort. This property is very well priced and definitely worth a visit by the potential buyer that is looking for his own piece of heaven in the Karoo.

Verw: WP173
Area: Douglas
Prys: R 12 559 403 BTW uit
Grootte: 2459ha

Beskrywing: Hierdie pragtige wildsplaas lê aan die Oranjerivier met plus minus 3km rivierfront en 'n stukkie besproeiing, wat dit 'n uiters veeldoelige plaas maak. Mooi rante en goeie weiding met 'n trop wild elke paar kilometer, skep die prentjie 'n fees vir die oog veral as jy 'n jagter van formaat is. Daar is 'n ruim woonhuis met Eskom krag en 5 slaapkamers, 1 badkamer, 'n eetkamer, sitkamer en 'n kombuis. Langs die huis is 'n lieflike opelug braaiplek onder bome, waar daar tot laatnag om die kampvuur jagtersstories vertel kan word. Daar is arbeidershuise wat toegerus is met krag, water en ablusie geriewe. Die plaas beskik ook oor 6 windpompe, 6 suipings, 4 kampe, 7 boorgate en 'n dompelpomp. Die stoor is groot en ruim met 'n vleiskamer en 'n volledige slagkamer met alle denkbare vleis verwerkingstoerusting, wat die taak van die jagter baie vergemaklik. Die besproeiing help om in die lang koue en droe winter maande kos aan die wild te voorsien. Die plaas is 'n lus vir die oog en het die potensiaal om in 'n prag oord omskep te word. Die eiendom is reg geprys en 'n oorweging werd deur die voornemede koper wat sy eie stukkie hemel in die Karoo wil besit.

Contact the Agent

Please contact the agent below for more information for this property.

Please click here to contact Agent.

Email Agent.

Request a Brochure.

Back to Farms.