Ref: WP171
Area: Vryburg
Price:R 30 975 000VAT excl.
Size: 2042ha

Description: A beautiful game farm with a five star lodge and lovely scenery. The lodge accommodates 34 guest with kitchen facilities as well as a fully equipped conference hall. Neat slaughtering facilities are available with a 150kVA generator. There are beautiful ridges and a variety of vegetation from Camel thorn trees to open grasslands. This is an ideal business opportunity that will generate a good income for the serious investor.

Verw: WP171
Area: Vryburg
Prys:R30 975 000 BTW uit
Grootte: 2042ha

Beskrywing: ‘n Besonderse wildplaas wat geleë is in die Morakaanse rante met ‘n vyfster-lodge en pragtige natuurtonele. Die lodge het slaapplek vir 34 gaste met baie goeie kombuisgeriewe asook ‘n konferensiesaal wat ten volle toegerus is. Daar is ook netjiese slaggeriewe met ‘n 150kVA kragopwekker wat alles met die grootste gemak kan trek. Die plaas het pragtige rante met ‘n verskeidenheid plantegroei, van Kameelbome tot oop grasvlaktes wat dit esteties mooi maak. Hierdie is die ideale besigheidsgeleentheid wat ‘n goeie imkomste genereer vir die ernstige belegger.

Contact the Agent

Please contact the agent below for more information for this property.

Please click here to contact Agent.

Email Agent.

Request a Brochure.

Back to Farms.