Ref: WP169
Area: Mareetsane / Setlagole
Price:R 13 000 000 VAT excl.
Size: 1321ha

Description: A beautiful farm in the Mareetsane / Setlagole district. This farm has beautiful Camel Thorn trees and the grass coverage is excellent. Eskom power, a spacious house and lodges for 22 hunters are available. 200ha of the farm is always lush during the rain season. It is situated in the water catchment of Delareyville. This farm is very well situated. Game worth approximately R 1 500 000 to R 2 000 000 is included in the sale. Company shares can also be purchased.

Verw: WP169
Area: Mareetsane / Setlagole
Prys:R 13 000 000 BTW uit
Grootte: 1321ha

Beskrywing: ‘n Pragtige plaas in die Mareetsane / Setlagole area. Die plaas het van die mooiste Kameeldoringbome en die grasdekking is uitstekend. Daar is Eskom krag, ‘n ruim woonhuis en bosherberge waar 22 jagters kan slaap. 200ha van die plaas is altyd in die reënseisoen lowergroen. Dit lê in die wateropvangsgebied van Delareyville. Hierdie plaas is uitstekend geleë. Wild ter waarde van ongeveer R 1 500 000 tot R 2 000 000 is ingesluit by die koop. Die maatskappy se aandele kan ook oorgekoop word.

Contact the Agent

Please contact the agent below for more information for this property.

Please click here to contact Agent.

Email Agent.

Request a Brochure.

Back to Farms.