Ref: WP166
Area: Douglas
Price: R 12 815 250 VAT excl
Size: 2441ha

Description: A beautiful game farm situated in the Ghaapse Berg area, with lovely topography and sweet veld grazing. The farm is aesthetically situated in a beautiful area. There is a neat lodge, accommodating 18 guests, with a lovely braai area. A neat boma with sufficient water for the 20 species game that is included in the sale, is available. A very good investment opportunity.

Verw: WP166
Area: Douglas
Prys: R 12 815 250 BTW uit
Grootte: 2441ha

Beskrywing: ‘n Besonderse wildplaas in die pragtige Ghaapse Berg omgewing, met ranteveld en soetveldweiding. Die plaas is esteties in ‘n baie mooi omgewing geleë. Daar is ‘n netjiese bosherberg, wat slaapplek bied vir 18 gaste, wat afgerond word met ‘n buite braaiplek vanwaar mens die sterrehemel snags kan besigtig. Daar is ook ‘n netjiese boma met oorgenoeg water op die plaas vir die 20 spesies wild wat ingesluit is by die prys van die grond. Regtig ‘n goeie beleggingsopsie in die hart van die wildwêreld.

Contact the Agent

Please contact the agent below for more information for this property.

Please click here to contact Agent.

Email Agent.

Request a Brochure.

Back to Farms.