Ref: WP152
Area: Amalia
Price: R 11 193 000 VAT excl
Size: 820ha

Description: Beautiful farm in the Amalia district. The lapa overlooks the lovely scenic beauty, rich in Camel thorn trees. There are 2 chalets that sleep 9 guests. Power is supplied by a generator, situated far away, as to not disturb the tranquillity. Water is supplied by a windmill and submersible pump. The farm is divided into 3 camps, with a kraal, crush and loading facility as well as drinking post for cattle. There are 40ha arable land that is not game fenced. This farm, with its beautiful scenery, is a must see.

Verw: WP152
Area: Amalia
Prys: R 11 193 000 BTW uit
Grootte: 820ha

Beskrywing: Kameelboomryke wildplaas in die Amalia omgewing. Die lapa kyk uit oor die Kameelboomryke weiveld waar Gemsbokke, Elande, Hartbeeste en Sebras wei. Die plaas beskik oor 2 chalets waarin 9 gaste kan slaap. Krag word voorsien deur ‘n groot kragopwekker, ver genoeg van die lapa om nie te steur nie. Water word voorsien deur ‘n dompelpomp en windpomp. Die plaas is verdeel in 3 kampe en ‘n kraal met drukgang, laaibank en suiping waar met bees geboer kan word. Daar is 40ha goeie ploegland wat nie met wildheining omhein is nie. Hierdie plaas, met sy pragtige natuurskoon, is ‘n moet om te sien.

Contact the Agent

Please contact the agent below for more information for this property.

Please click here to contact Agent.

Email Agent.

Request a Brochure.

Back to Farms.