Ref: WP147
Area: Thabazimbi
Price: P.O.R
Size: 388ha

Description: This is a beautiful game farm with lots of opportunities. The farm is very well developed and has a beautiful house. Currently this is a wedding venue that will thrive with publicity or a bed and breakfast for 40 guests. The farm is hunters friendly and ideal for corporate hunting/family hunting outings. There are sheds available. This farm is also ideal for school reunions and group activities/team building activities. Rare game is available for sale. There are 4 breeding camps with rare game. This property is for the potential buyers that loves entertaining and catering. The house is approximately 1000sqm. Wedding venue for 350 guests with tent camp, bar, braai and lapa. Lodge with 3 swimming pools and 3 licensed pubs. A great opportunity.

Verw: WP147
Area: Thabazimbi
Prys: P.O.A
Grootte: 388ha

Beskrywing: Hierdie is ‘n pragtige plaas met baie geleenthede. Die plaas is uitstekend beplan en beskik oor ‘n uitstekende woonhuis. Tans word die plaas as ‘n trou onthaal bestuur, wat met bemarking nog baie meer geleenthede bied of ‘n bed en ontbyt (slaap 40 gaste). Die plaas is veral baie jagtersvriendelik vir die korporatiewe jagte/familie jagte. Daar is ook voldoende netjiese store. Die plaas is ook ideaal vir skool reunie groepe en spanbou groepe. Verder kan onderhandel word om die skaars wild ook oor te koop. Daar is 4 teelkampe met verskeie skaars wild. Hierdie plaas is ideaal vir die mense wat hou van onthaal en voorsiening te maak vir kos. Woonhuis is ongeveer 1000vkm. Trou onthaal is groot genoeg vir 350 gaste met tente kamp, kroeg, braai en lapa. Lodge met 3 swembaddens en 3 gelisensieërde kroeë. Baie groot geleentheid.

Contact the Agent

Please contact the agent below for more information for this property.

Please click here to contact Agent.

Email Agent.

Request a Brochure.

Back to Farms.