Ref: WP144
Area: Boshof
Price: P.O.R
Size: 1278ha

Description: A very neat and well planned game farm with a variety of veld that is ideal for the breeding of rare game. This farm has an old historic house with sufficient water for the 12 well fenced breeding camps, that makes handling and moving of the game easier. This is a special and rare property that will be very beneficial for the existing or prospective game farmer.

Verw: WP144
Area: Boshof
Prys: P.O.A
Grootte: 1278ha

Beskrywing: ‘n Uiters netjies beplande wildplaas met ‘n verskeidenheid van veldtipes wat dit ideaal maak vir die teel van skaars wild waarmee huidiglik geboer word. Die plaas het ‘n historiese ou huis op wat netjies is met voldoende waters vir die 12 teelkampe wat netjies gespan is en die hantering en skuif van wild baie vergemaklik. Hierdie is ‘n besonderse eiendom wat vir die voornemende of bestaande wildboer ‘n groot aanwins sal wees.

Contact the Agent

Please contact the agent below for more information for this property.

Please click here to contact Agent.

Email Agent.

Request a Brochure.

Back to Farms.