Ref: WP138
Area: Barkly Wes
Price: R 78 750 000 VAT excl
Size: 7767ha

Description: A beautiful game farm situated on the Ghaapse plato in the Ulco district. There is a large camp with 15 breeding camps, each with their own drinking post. Boreholes with submersible pump and solar panel supply water. There is a neat old house as well as a variety of outer buildings. There is an auction boma of 5000sqm available that puts this farm in a class of its own. Beautiful ridges and a variety of vegetation makes grazing possible throughout the year. This property is well developed and the game is included in the selling price. This is a rare opportunity, do not miss it.

Verw: WP138
Area: Barkly Wes
Prys: R 78 750 000 BTW uit
Grootte: 7767ha

Beskrywing: ‘n Pragtige wildplaas geleë op die Ghaapse plato in die Ulco omgewing. Die plaas bestaan uit ‘n netjies toegespande wildheining met 1 groot kamp en 15 teelkampe, elk met hul eie suipings wat bedien word uit boorgate met dompelpomp wat elkeen sy eie sonpaneel het. Daar is ‘n statige ou woonhuis wat in ‘n netjiese toestand is, asook verskeie buitegeboue. ‘n Veilingsboma van 5000vkm plaas die eiendom in ‘n ander klas. Die plaas bestaan uit mooi ranteveld, met ‘n verskeidenheid plantegroei wat beweiding moontlik maak dwarsdeur die jaar. Die eiendom is in ‘n uitstekende toestand en die wild is ingesluit by die prys. Hierdie is ‘n uiters rare aanbieding wat selde in die mark kom.

Contact the Agent

Please contact the agent below for more information for this property.

Please click here to contact Agent.

Email Agent.

Request a Brochure.

Back to Farms.