Ref: WP129
Area: Setlagoli
Price: R 25 200 000 VAT excl
Size: 2320ha

Description: The crown juwel of the Setlagoli area will be the description for this game farm. Its neat and very well maintained lodge with a wide variety of game in beautiful thornbush is the outstanding features of this farm. Its wide variety of bush, trees and grastypes create the ideal hunting experience for the hunter. Beautiful gardens and green lawns with well equiped chalets in the maincamp creates an astonishing relaxed atmosphere. A definite yes for the choosy hunter.

Verw: WP129
Area: Setlagoli
Prys: R 25 200 000 BTW uit
Grootte: 2320ha

Beskrywing: Die kroonjuweel van die Setlagoli omgewing sal die wildsplaas baie goed beskryf. Netjies en 'n uiters goed vesorgde lodge met 'n verskeidenheid van wildspesies in pragtige doringveld is van die uitstaande kenmerke van hierdie wildsplaas. Nie te veel nie, maar genoeg bos met Doringbome, Swarthaak (Acacia mellifera subp. detinens), Rooihaak en Withaak, Geelhout en Soetveld skep die ideale omgewing vir die jagter. Pragtige tuine en groen grasperke met goed toegerusde chalets, met natuurlike bos omring, in die hoofkamp skep rustige en asemrowende ontspanningsatmosfeer. 'n Moet vir die kieskeurige jagter.

Contact the Agent

Please contact the agent below for more information for this property.

Please click here to contact Agent.

Email Agent.

Request a Brochure.

Back to Farms.