Ref: WP128
Area: Kimberley
Price: R 4 800 000 VAT excl
Size: 589ha

Description: This game farm is neatly fenced, situated only 25km from Kimberley. There is a lovely house and outer buildings. This area is mostly scrubs, but ‘Persopus’ trees makes the grazing capacity higher and the variety of game species that you can keep on the farm, more. This property is situated in a disease free area and the price is affordable.

Verw: WP128
Area: Kimberley
Prys: R 4 800 000 BTW uit
Grootte: 589ha

Beskrywing: Netjies omheinde wildplaas slegs 25km vanaf Kimberley. Die eiendom beskik oor ‘n netjiese woonhuis en buitegeboue. Die gebied het oorwegend bossieveld, maar Persopus bome is op die eiendom wat die drakrag van die plaas aansienlik verhoog en verseker dat ‘n groter verskeidenheid van wildspesies aangehou kan word. Hierdie eiendom is geleë in ‘n siektevrye gebied teen ‘n bekostigbare prys.

Contact the Agent

Please contact the agent below for more information for this property.

Please click here to contact Agent.

Email Agent.

Request a Brochure.

Back to Farms.