Ref: WP126
Area: Vaalwater
Price: R 21 000 000 VAT excl
Size: 1221ha

Description: This beautiful game farm is situated in the Waterberg area. There is a main house, rondavel, hunters camp for 10 guests as well as 5 chalets with a beautiful view. There are 8 species of game as well as a wide variety of bird life. This farm is ideal for the city dweller that wants to relax with his family.

Verw: WP126
Area: Vaalwater
Prys: R 21 000 000 BTW uit
Grootte: 1221ha

Beskrywing: Hierdie pragtige wildplaas is geleë in die prentjiemooi Waterberg area. Die plaas bestaan uit ‘n hoof huis met ‘n rondawel, ‘n jagkamp wat 10 mense kan huisves asook 5 chalets wat op ‘n krans gebou is. Daar is 8 spesies wild asook ‘n groot verskeidenheid voël lewe wat besigtig kan word. Die plaas is ‘n ideale belegging vir die stadsjapie wat rustig wil gaan ontspan met sy gesin en weer sy batterye wil herlaai.

Contact the Agent

Please contact the agent below for more information for this property.

Please click here to contact Agent.

Email Agent.

Request a Brochure.

Back to Farms.