Ref: WP123
Area: Parys
Price: R 30 000 000 VAT excl
Size: 671ha

Description: This unique farm in the Vredefort dome is developed into a game farm and rarely hits the market. There are 72 identified indigenous trees and 138 bird species. There are 21 game species and a permit for buffalos. The water holes are equipped with cameras and there is a monitor inside the beautiful lodge. The equipment and vehicles for the maintenance of the roads are included. The is a 2.4m high electrical Jackal proof fence. This is a jewel with endless possibilities for the new owner.

Verw: WP123
Area: Parys
Prys: R 30 000 000 BTW uit
Grootte: 671ha

Beskrywing: Hierdie unieke stukkie paradys in die Vredefortkoepel wat omskep is in ‘n wildplaas met aparte 5ha titelakte vir besigheidsdoeleindes kom selde in die mark. Hier is 72 geidentifiseerde inheemse bome met 138 voël spesies. Bykomend is daar 21 wildspesies en ‘n geldige permit om buffels aan te hou. Vier watergate is met kameras toegerus met monitor in die mooi en smaakvolle lodge. Saam met die koop gaan voertuie en implemente vir die instandhouding van die 30km paaie en brandpaaie op die plaas. Die 2.4m hoë elektriese Jakkalsproef heining word elke 3 jaar met anti roes geverf. Hierdie is ‘n juweel met vele moontlikhede wat wag vir ‘n nuwe eienaar.

Contact the Agent

Please contact the agent below for more information for this property.

Please click here to contact Agent.

Email Agent.

Request a Brochure.

Back to Farms.