Ref: WP117
Area: Kimberley
Price: R 42 789 600 VAT excl
Size: 2547ha

Description: A beautiful game farm in the Kimberley district. Very good grazing, Camel Thorn trees and lovely ridges, this farm offers a great bio-diversity for all types of game. There is a 800ha electrified lion camp with a beautiful lodge and a variety of outer buildings and slaughtering facilities. The main farm has 2 houses with outer buildings and neat cattle kraals. This farm has the ability to be a very sought after hunting destination. This is a must for the serious game farmer.

Verw: WP117
Area: Kimberley
Prys: R 42 789 600 BTW uit
Grootte: 2547ha

Beskrywing: ‘n Besonderse wildplaas in Klimberley omgewing met lande veld, sandveld, Kameeldoringbome en mooi rante, bied dit ‘n groot verskeidenheid bio-diversiteit wat geskik is vir alle spesies wild. Daar is ‘n 800ha geëlektrifiseerde leeukamp met ‘n pragtige lodge en verskeie buitegeboue met alle slaggeriewe. Die hoofplaas het 2 woonhuise en ‘n groot verskeidenheid buitegeboue met netjiese beeskrale. Die plaas verleen hom daartoe uit om ‘n uiters gewilde jagbestemming te wees as gevolg van sy ligging. Hierdie is ‘n moet vir die ernstige wildboer.

Contact the Agent

Please contact the agent below for more information for this property.

Please click here to contact Agent.

Email Agent.

Request a Brochure.

Back to Farms.