Ref: WP115
Area: Hopetown
Price: R 11 812 500 VAT excl
Size: 2500ha

Description: A beautiful game farm with lovely ridges and good infrastructure, situated close to town. There is a 4 bedroom house that is liveable. 15 Drinking posts are available. This is the ideal opportunity for the game farmer.

Verw: WP115
Area: Hopetown
Prys: R 11 812 500 BTW uit
Grootte: 2500ha

Beskrywing: ‘n Besonderse wildplaas met mooi ranteveld en goeie infrastruktuur wat naby die dorp geleë is. Daar is ‘n 4 slaapkamer woonhuis wat bewoonbaar is. 15 Suipings is goed versprei oor die hele plaas. Hierdie is die ideale geleentheid vir die voornemende wildboer wat ‘n begin wil maak en die area laat hom toe vir ‘n groot verskeidenheid spesies wat sal aard.

Contact the Agent

Please contact the agent below for more information for this property.

Please click here to contact Agent.

Email Agent.

Request a Brochure.

Back to Farms.