Ref: WP111
Area: Douglas
Price: R 14 175 000 VAT excl
Size: 2968ha

Description: A beautiful game farm that is situated in the Ghaapse Mountain overlooking the Orange river. This area has abundant Kudu and is ideal for a game farm. There is a spacious house with outer buildings as well as labour houses and sheds. The farm consists of 3 parts that is fenced and ideal for breeding camps. There is camps, windmills and dams available. This is a dream farm for the game farmer that loves the area around Douglas.

Verw: WP111
Area: Douglas
Prys: R 14 175 000 BTW uit
Grootte: 2968ha

Beskrywing: ‘n Pragtige wildplaas wat lê oor die Ghaapse Berg en uitkyk op die Oranjerivier. Die area het seker die meeste Koedoes denkbaar en dit vertel die verhaal hoekom die plaas so geskik is vir ‘n wildplaas. Daar is ‘n ruim woonhuis met buitegeboue asook werkershuise en store. Die plaas bestaan uit 3 dele wat ook afsonderlik toegespan is en ideaal is vir teelkampe van verskillende spesies wild. Daar is nog steeds ‘n paar binnekampe, windpompe en damme wat nog gebruik kan word, of in nog kleiner teelkampe gedeel kan word. Hierdie is ‘n droom wildplaas vir die wildboer wat lief is vir die area om Douglas.

Contact the Agent

Please contact the agent below for more information for this property.

Please click here to contact Agent.

Email Agent.

Request a Brochure.

Back to Farms.