Ref: SP04
Area: Kameel
Price: R 5 355 000 VAT excl
Size: 389ha

Description: This crop farm is situated in the very sought after Kameel area that is known for its high production rate. The farm has 300ha arable land with a neat house and a variety of outer buildings. There are 2 submersible pumps and an equipped milk stall. There are neat labour houses with running water. The arable land consists of red loam soil that can produce above average crops. This farm is ideal for the maize farmer.

Verw: SP04
Area: Kameel
Prys: R 5 355 000 BTW uit
Grootte: 389ha

Beskrywing: Hierdie saaiplaas is geleë in die gesogde Kameel area wat bekend is vir sy goeie opbrengste en goeie reënval. Die plaas beskik oor 300ha lande met ‘n netjiese woonhuis en verskeie buitegeboue. Daar is ook 2 dompelpompe en ‘n melkstal met toerusting wat nog in gebruik is wat so 30 koeie bedien elke dag. Daar is netjiese siersteen werkershuise met lopende water. Die lande bestaan uit diep rooi leemgrond wat bo gemiddelde oeste kan lewer. Hierdie plaas is ideaal vir die bestaande mielieboer wat wil uitbrei.

Contact the Agent

Please contact the agent below for more information for this property.

Please click here to contact Agent.

Email Agent.

Request a Brochure.

Back to Farms.