Ref: RD360
Area: Vryburg
Price: R 1 350 000 VAT excl
Size: 678sqm

Description: Modern, tasteful, convenient, suitable for the connoisseur! This compact 3 bedroom house has built-in closets and beautiful tiles. The house was renovated last year, painted and upgraded. Everything is very neat. The kitchen is well planned and the built-in cupboards are done with excellent workmanship. The pantry is a lovely treat with all the extra storage space. A sense of space is created with the open plan design. For the entrepreneur who works from home, the study offers that extra space and convenience. The garden is beautiful with green plants and shrubs that compliments. A big plus point is the 2 bedroom, 1 bathroom flat that ensures extra income. The flat has its own separate entrance and is completely private from the main residence. Make an appointment in advance, otherwise you may be disappointed if you miss this one.

Verw: RD360
Area: Vryburg
Prys: R 1 350 000 BTW uit
Grootte: 678vkm

Beskrywing: Modern, smaakvol, gerieflik, geskik vir die fynproewer! Hierdie kompakte 3 slaapkamers huis het ingeboude kaste en pragtige teëls. Verlede jaar nuut oorgedoen, geverf en opgegradeer. Dus is alles pynlik netjies. Die kombuis is goed beplan en die ingeboude kaste is met uitstekende vakmanskap gedoen. Die spens is ‘n heerlike bederf met al die ekstra pakplek. ‘n Gevoel van ruimte word geskep met die oopplan ontwerp. Vir die entrepreneur wat van die huis af werk, bied die studeerkamer daardie ekstra ruimte en gemak. Die min moeite tuin met groen plante en struike komplenteer die totale prentjie. ‘n Groot plusspunt is die 2 slaapkamer, 1 badkamer woonstel wat ‘n ekstra inkomste verseker en help om die maandelikse begroting te laat klop. Die woonstel het ‘n aparte ingang en is heeltemal privaat van die woning. Maak vroegtydig ‘n afspraak anders kan jy dalk teleurgesteld wees as jy hierdie een misloop.

Contact the Agent

Please contact the agent below for more information for this property.

Please click here to contact Agent.

Email Agent.

Request a Brochure.

Back to Farms.