Ref: RD164
Area: Bray
Price: R 11 395 000 VAT excl
Size: 3.81ha

Description: This beautiful and neat lodge is situated a stones throw away from the Molopo river in the heart of the Kalahari. This property consists of a lodge, 2 houses, a general dealer and a liquor store, all situated on approximately 4ha. The lodge has a main building with a fully equipped kitchen (all the equipment included), a storage room, 2 toilets, a bar area with a pool table and a flat screen television. The restaurant can accommodate 24 guests, but with enough space to accommodate up to 150 guests for functions and weddings. Outside there is a boma with a bar area and braai. Eight rooms that include a separate chalet with its own kitchen and bathroom can accommodate 22 guests. These rooms are stylishly furnished with air-conditioning and D.S.T.V. Between the main building and the chalets there is a beautiful garden with a swimming pool for those hot summer days. There also is a camping site to accommodate 8 campers, each with its own braai area and a water point with ablution blocks and power points. One 10 000 liter water tank, 1 borehole equipped with a submersible pump as well as two 3 phase power points are available. The 1 house is newly build and very modern. It consists of 4 bedrooms (each with its own ceiling fan and build-in closets) and 2 bathrooms. The main bedroom is en-suite. This house has a neat meat processing area with a cold storage room and 4 garages. Second house has 3 bedrooms with 2 bathrooms, a sitting room, dining room, kitchen, living room that walks out to the swimming pool with a lapa and braai amenities. These 2 houses are separated by a beautiful and well established garden. Behind these 2 houses there are 2 stores (close-build), 1 milk stall with a 2 point mobile milk machine, 4 x 5000 liter water tanks, cattle and sheep kraals as well as pig pens. The shop consists of a general dealer and a fully licensed liquor store. Both the shop and the liquor store has store rooms and is situated next to the main road where it is easily accessible. The lodge and these shops has a good turnover and occupancy rate. This is a unique business opportunity for the inspired entrepreneur that wants to create his own pleasure resort the Kalahari.

Verw: RD164
Area: Bray
Prys: R 11 395 000 BTW uit
Grootte: 3.81ha

Beskrywing: Hierdie pragtige en netjiese bosherberg lê 'n klipgooi vanaf die Molopo rivier in die hartjie van die Kalahari op die Botswanagrens. Die eiendom bestaan uit 'n bosherberg, 2 woonhuise en 'n algemene handelaar met 'n drankwinkel wat geleë is op sowat 4ha. Die bosherberg bestaan uit 'n hoofgebou met 'n volledige kombuis, alle toerusting ingesluit, 'n pakkamer, 2 toilette, 'n kroeg area met snoekertafel en 'n grootskerm televisie. Daar is ook 'n restaurant area met sitplek vir 24 gaste met spasie om sowat 150 gaste te akkommodeer vir funksies of troues. Buite is 'n opelug boma met braaiplek en eie kroeg. Agt kamers wat insluit 'n aparte chalet met eie kombuis en 'n hoekbad, bied slaapplek vir 22 persone. Die kamers is baie netjies en smaakvol toegerus met lugreelings en D.S.T.V. Tussen die hoofgebou en die chalets is 'n mooi en goed versorgde tuin met 'n swembad om in af te koel. Daar is ook 8 kampeerstaanplekke, elk met 'n geboude braaiplek en 'n waterpunt met netjiese ablusie geriewe en kragpunte. Een 10 000 liter watertenk op 'n staander, 1 boorgat toegerus met 'n dompelpompe en twee 3 fase kragpunte is ook beskikbaar. Die 1 woonhuis is nuutgebou met 'n baie moderne uitleg. Dit bestaan uit 4 slaapkamers (elk met 'n dakwaaier en ingeboude kaste) waarvan die hoofslaapkamer en-suite is en 2 badkamers. Die woonhuis het 'n netjiese vleisverwerkingsarea met 'n koelkamer en 4 motorhuise. Tweede woonhuis is reg langs die nuwe huis en bestaan uit 3 slaapkamers met 2 badkamers, 'n sitkamer, eetkamer, kombuis, leefarea wat uitloop op 'n swembad met 'n lapa en braaigeriewe. Hierdie 2 woonhuise word verbind met 'n mooi en gevestigde tuin. Agter die woonhuise is 2 store (toegebou), 1 melkstal met 2 punt verskuifbare melkmasjien, 4 x 5000 liter watertenk, bees en skaapkrale asook varkhokke. Die winkel bestaan uit 'n algemene handelaar en 'n drankwinkel gedeelte wat ten volle gelisensieerd is. Beide gedeeltes het stoorkamers en is teen die grootpad geleë vir maklike toegang. Die bosherberg en die winkel het 'n goeie omset en besettingssyfer (beskikbaar op aanvraag). Hierdie is 'n unieke besigheidsgeleentheid vir die geïnspireerde entrepreneur wat wil wegkom uit die "ratrace" van die stad en sy plekkie in die Kalahari bestem.

Contact the Agent

Please contact the agent below for more information for this property.

Please click here to contact Agent.

Email Agent.

Request a Brochure.

Back to Farms.